Airbus Group

European Aeronautic Defence and Space Company EADS N.V.
Tipe Openbaremaatskappy (Euronext: EAD, FWB: EAD)
Gestig 2000
Hoofkantoor Vlag van Frankryk Toulouse[1]], Frankryk
IndustrieLug- en ruimtevaart, verdediging, en telekommunikasie
ProdukteKommersiële lugrederye (lys)
Inkomste€39,434 miljoen (2006)
Bedryfsinkomste€399 miljoen
Netto inkomste€99 miljoen
MoedermaatskappySOGEADE
DaimlerChrysler
Dogter-
maatskappye
Airbus
EADS Astrium
Eurocopter
MBDA (37.5%)
Arianespace (26,68%)
Webwerfwww.eads.eu

Die European Aeronautic Defence and Space Company EADS N.V. (EADS) is 'n groot Europese lug- en ruimtevaart maatskappy wat op 10 Julie 2000 gevorm is deur die samesmelting van Aérospatiale-Matra van Frankryk, Construcciones Aeronáuticas SA (CASA) van Spanje, en DaimlerChrysler Aerospace AG (DASA) van Duitsland. Die maatskappy ontwikkel, vervaardig en bemark burgerlike en militêre vliegtuie asook misiele, ruimte-vuurpyle, satelliete, en verwante stelsels. [2]

  1. "Airbus Group pose la première pierre du nouveau siège près de Toulouse" (in Frans). Libération. 14 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2014. Besoek op 18 Januarie 2014.
  2. EADS, EADS - Ready for take off, Besoek op 17 Augustus 2007

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne